"Voer wagwoord vir %1$s in"
"Sluit tans by ^1 aan"
"Suksesvol gekoppel!"
"Suksesvol gestoor!"
"weergawe %1$s"
"Maak oop"
"Dwing stop"
"As jy \'n program dwing om te stop, kan dit dalk wangedra."
"Deïnstalleer"
"Wil jy hierdie program deïnstalleer?"
"Vee data uit"
"Al hierdie program se data sal permanent uitgevee word."
"Dit sluit alle lêers, instellings, rekeninge, databasisse, ens. in."
"Vee verstekke uit"
"Gestel om hierdie program vir \'n paar handelinge te begin"
"Geen verstekke gestel nie"
"Maak kasgeheue skoon"
"Kennisgewings"
"Toestemmings"
"OK"
"Kanselleer"
"Aan"
"Af"
"Geen"
"Sluimer"
"Begin nou"
"Wanneer om sluimer te gebruik"
"Sluimer begin na hierdie periode van onaktiwiteit. As geen sluimer gekies is nie, sal die skerm afskakel."
"Na %1$s van onaktiwiteit"
"Wanneer om te slaap"
"Skerm skakel na hierdie onaktiewe tydperk af."
"%1$s na sluimer"
"Geen rekening stoor tans gerugsteunde data nie"
"Hou op om jou Wi-Fi-wagwoorde, boekmerke, ander instellings en programdata te rugsteun en vee al die kopieë op Google-bedieners uit?"
"Rugsteun my data"
"Rugsteun rekening"
"Outomatiese teruglaai"
"Stel toestel terug"
"Dit sal alle data van jou toestel se interne geheue af uitvee, insluitend: jou Google-rekening, stelsel- en programdata, instellings en afgelaaide programme"
"Moet al jou persoonlike inligting en afgelaaide programme uitgevee word? Jy kan nie hierdie handeling ontdoen nie!"
"Vee alles uit"
"Maak alles toe"
"Geen"
"Moenie steur nie"
"As dit aangeskakel is, sal nuwe kennisgewings net verskyn in instellings"
"Kies \'n naam vir jou ^1"
"\'n Naam sal help om jou ^1 te identifiseer wanneer jy van ander toestelle soos jou selfoon, tablet of rekenaar daarop ingaan."
- "Woonkamer"
- "Mediakamer"
- "Gesinskamer"
- "Eetkamer"
- "Kuierkamer"
- "Slaapkamer"
- "Kombuis"
"Voer gepasmaakte naam in …"
"Hierdie ^1 is benoem"
"\"^1\" is die naam van hierdie ^2. Wil jy dit verander?"
"Verander"
"Moenie verander nie"
"Hulp"
"\'n Fout het voorgekom"
"Herprobeer"