"Ja"
"Nee"
"Ontheg USB-berging"
"Ontheg USB-berging"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"USB-berging"
"USB-berging"
"Kragprop:"
"Uitgeprop"
"AC"
"USB"
"AC+USB"
"Onbekend"
"Koud"
"Maak toestel opspoorbaar"
"Sluit stembellery"
"Voorkom die gebruik van die Bluetooth-beller wanneer die skerm gesluit is"
"Dekativeer profiel?"
"Dit deaktiveer:<br><b>%1$s</b><br><br>From:<br><b>%2$s</b>"
"Gekoppel (geen foon nie)"
"Gekoppel (geen media nie)"
"Gekoppel (geen foon of media nie)"
"Ontkoppel"
"Ontkoppel tans…"
"Saambindingsversoek"
"Kies om met %1$s saam te bind"
"Bluetooth-toestelkieser"
"Bluetooth-toestemmingsversoek"
"\'n Program versoek tans toestemming om Bluetooth aan te skakel. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou tablet versoek toestemming om jou tablet opspoorbaar te maak vir ander Bluetooth-toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou foon versoek toestemming om jou foon opspoorbaar te maak vir ander Bluetooth-toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou tablet versoek toestemming om Bluetooth aan te skakel en om jou tablet opspoorbaar te maak vir ander toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou foon versoek toestemming om Bluetooth aan te skakel en jou foon opspoorbaar te maak vir ander toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit doen?"
"Skakel tans Bluetooth aan…"
"Outokoppel"
"Moenie weer vra nie"
"1:00 nm"
"13:00"
"Streek (%s)"
"Stuur broadcast"
"Action:"
"Begin activity"
"Resource:"
"Rekening:"
"Instaaninstellings"
"Geen instaan nie vir"
"Klaar"
"Die uitsluitingslys wat jy ingevoer het, is nie behoorlik geformateer nie. Voer asseblief \'n kommageskeide lys uitgeslote domeine in."
"Verwissel DNS-kontrole"
"OEM-spesifieke inligting/instellings"
"USB-berging nie geheg nie"
"USB-berging nie geheg nie"
"USB-berging word tans as \'n massabergingtoestel gebruik"
"USB-berging word tans as \'n massabergingtoestel gebruik"
"Dit is nou veilig om die USB-berging te verwyder"
"Dit is nou veilig om die USB-berging te verwyder"
"USB-berging is uitgehaal terwyl dit nog in gebruik is!"
"USB-berging is uitgehaal terwyl dit nog in gebruik is!"
"Ondersoek tans USB-berging vir media…"
"Ondersoek tans USB-berging vir media…"
"USB-berging geheg as leesalleen"
"USB-berging geheg as leesalleen"
"Slaan oor"
"Taal"
"Tabletinligting"
"Tabletinligting"
"USB-berging"
"USB-berging"
"Instellings"
"Instellingskortpad"
"Wi-Fi en netwerke"
"Draadloos en netwerke"
"Bestuur Wi-Fi, Bluetooth, vliegtuigmodus, mobiele netwerke en VPN\'s"
"Outomatiese datum en tyd"
"Gebruik netwerkvoorsiende tyd"
"Gebruik netwerkvoorsiende tyd"
"Outomatiese tydsone"
"Gebruik netwerkvoorsiende tydsone"
"Gebruik netwerkvoorsiende tydsone"
"Kies tydsone"
"Rangskik alfabeties"
"Rangskik volgens tydsone"
"Datum"
"Tyd"
"Sluit outomaties"
"%1$s na sluimer"
"Wys eienaarinligting op sluitskerm"
"Eienaar se inligting"
"Voer teks in om op die sluitskerm te wys"
"Ligging en sekuriteit"
"Stel my ligging, ontsluit skerm, sluit SIM-kaart, eiebewys sluit"
"Stel my ligging, skermontsluiting, eiebewysbergingslot"
"Enkripsie onsuksesvol"
"Skermslot"
"Skermslot"
"Verander slotskerm"
"Verander of deaktiveer patroon-, PIN- of wagwoordsekuriteit"
"Kies \'n metode om die skerm te sluit"
"Geen"
"Skuif"
"Patroon"
"PIN"
"Wagwoord"
"Gedeaktiveer deur afgeleë toesteladministrateur"
"Geen"
"Skuif"
"Beveilig met patroon"
"Beveilig met PIN"
"Beveilig met wagwoord"
"Skakel skermslot af"
"Verwyder ontsluitpatroon"
"Verwyder ontsluit-PIN"
"Verwyder ontsluitwagwoord"
"Verander ontsluitpatroon"
"Verander ontsluit-PIN"
"Verander ontsluitwagwoord"
"Wagwoord moet minstens %d karakters hê"
"PIN moet minstens %d karakters bevat"
"Raak \"Gaan voort\" as jy klaar is"
"Gaan voort"
"PIN mag net syfers 0-9 bevat"
"Toesteladministrateur verbied gebruik van \'n onlangse PIN"
"Wagwoord bevat \'n onwettige karakter"
"Wagwoord moet minstens een letter bevat"
"Wagwoord moet minstens een syfer bevat"
"Wagwoord moet minstens een simbool bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 letter bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d letters bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 kleinletter bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d kleinletters bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 hoofletter bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d hoofletters bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 syfer bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d syfers bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 spesiale simbool bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d spesiale simbole bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 karakter bevat wat nie \'n letter is nie"
- "Wagwoord moet minstens %d karakters bevat wat nie letters is nie"
"Toesteladministrateur verbied gebruik van \'n onlangse wagwoord"
"OK"
"Kanselleer"
"Kanselleer"
"Volgende"
"Toesteladministrasie"
"Toesteladministrateurs"
"Sien of deaktiveer toesteladministrateurs"
"Skakel Bluetooth aan"
"Bluetooth-saambinding-versoek"
"Saambind"
"Moenie saambind nie"
"Aandag"
"Daar was \'n probleem om te saam te bind met %1$s."
"Kon nie met %1$s saambind nie omdat die PIN of wagwoordsleutel nie korrek is nie."
"Kan nie kommunikasie met %1$s tot stand bring nie."
"Saambinding verwerp deur %1$s."
"Kon nie aan %1$s koppel nie."
"Soek vir toestelle"
"Toestelinstellings"
"Saamgebinde toestelle"
"Toestelle gevind"
"Koppel"
"Ontkoppel"
"Saambind en koppel"
"Ontsaambind"
"Ontkoppel en ontsaambind"
"Opsies…"
"Koppel aan…"
"Media-oudio"
"Foonoudio"
"Lêeroordrag"
"Invoertoestel"
"Verbinding"
"Deling van internetverbinding"
"%1$s sal van mediaoudio ontkoppel word."
"%1$ssal van vryhandse oudio ontkoppel word."
"%1$s sal van invoertoestel ontkoppel word."
"Saamgebinde Bluetooth-toestel"
"Koppel"
"Koppel aan Bluetooth-toestel"
"Profiele"
"Hernoem"
"Laat inkomende lêeroordragte toe"
"Gekoppel aan media-oudio"
"Gekoppel aan foonoudio"
"Gekoppel aan lêeroordragbediener"
"Nie gekoppel aan lêeroordragbediener nie"
"Gekoppel aan invoertoestel"
"Gebruik vir media-oudio"
"Gebruik vir foonoudio"
"Gebruik vir lêeroordrag"
"Gebruik vir invoer"
"Gebruik vir internettoegang"
"Dok-instellings"
"Gebruik dok vir oudio"
"As luidsprekerfoon"
"Vir musiek en media"
"Onthou instellings"
"NFC"
"ShareTap"
"Op"
"Af"
"ShareTap"
"Deel inhoud deur rug-aan-rug aanraking van twee NFC-toestelle."
"Die program op die skerm van die boonste toestel stuur inhoud na die onderste toestel."\n\n" Jou inligting is veilig: niks word gedeel nie, tensy beide toestelle aan en ontsluit is ontsluit. "\n" "\n" Jy kan hierdie funksie af in Settings> Meer> ShareTap."
"Skakel Wi-Fi aan"
"In vliegtuigmodus"
"Kan nie vir netwerke skandeer nie"
"Wi-Fi-slaapbeleid"
"Spesifiseer wanneer om van Wi-Fi oor te skakel na mobiele data"
"Kon nie die slaapbeleid stel nie."
"Voeg Wi-Fi-netwerk by"
"Skandeer"
"Koppel aan netwerk"
"Vergeet netwerk"
"Wysig netwerk"
"Wys gevorderde opsies"
"WPS"
"Voer PIN van toegangspunt in"
"Voer die PIN in %1$s by die toegangspunt"
"Kon nie WPS begin nie, probeer weer."
"Netwerk-SSID"
"Seinsterkte"
"Koppelspoed"
"EAP-metode"
"Fase 2-stawing"
"CA-sertifikaat"
"Gebruikersertifikaat"
"Identiteit"
"Anonieme identiteit"
"Wagwoord"
"Wys wagwoord"
"IP-instellings"
"(onveranderd)"
"(ongespesifiseer)"
"Gestoor"
"Gedeaktiveer"
"Swak verbinding vermy"
"Stawingsprobleem"
"Nie binne ontvangs nie"
"WPS beskikbaar"
" (WPS beskikbaar)"
"Beveilig met %1$s"
", beveilig met %1$s"
"Geen"
"Koppel"
"Vergeet"
"Stoor"
"Kanselleer"
"Gevorderd"
"Wi-Fi-frekwensieband"
"Spesifiseer die frekwensieomvang van die bewerking"
"Kon nie die frekwensiebandwydte instel nie."
"MAC-adres"
"IP-adres"
"Voer asseblief \'n geldige IP-adres in."
"Voer asseblief \'n geldige deurgangadres in."
"Voer asseblief \'n geldige dns-adres in."
"Voer asseblief \'n netwerkvoorvoegsel in met lengte tussen 0 en 32."
"Lengte van netwerkvoorvoegsel"
"Losstaande Wi-Fi-warmkol"
"Losstaande Wi-Fi-warmkol %1$s aktief"
"Fout met losstaande Wi-Fi-warmkol"
"Stel Wi-Fi-warmkol op"
"%1$s %2$s losstaande Wi-Fi-warmkol"
"AndroidHotspot"
"Wys"
"Klank"
"Inkomende oproep se luitoon"
"Volumes"
"Vibreer wanneer stil"
"Vibreer"
"Verstekkennisgewing"
"Flikker kennisgewing-liggie"
"Luitoon"
"Kennisgewing"
"Gebruik inkomendeoproep-volume vir kennisgewings"
"Media"
"Wekker"
"Oudio-instellings vir die aangehegte dok"
"Skakelbord se raaktone"
"Raakklanke"
"Skermslotkgeluid"
"Vibreer by aanraking"
"Geraas-kansellasie"
"Musiek, video, speletjies & ander media"
"Luitoon & kennisgewings"
"Kennisgewings"
"Wekkers"
"Dok"
"Dok-instellings"
"Oudio"
"Instellings vir die aangehegte lessenaardok"
"Instellings vir die aangehegte motordok"
"Tablet nie gedok nie"
"Foon nie gedok nie"
"Instellings vir die aangehegte dok"
"Dok nie gevind nie"
"Die tablet moet gedok wees om dokoudio op te stel"
"Die foon moet gedok wees om dokoudio op te stel"
"Dok-insteekklank"
"Speel klank wanneer tablet op dok geplaas of daarvan verwyder word"
"Speel klank wanneer foon in dok gesit of uitgehaal word"
"Moenie klank speel as tablet op dok geplaas of afgehaal word nie"
"Moenie klank speel wanneer foon in dok gesit of uitgehaal word nie"
"Rekeninge en sinkronisasie"
"Verwyder of voeg rekeninge by en verander rekeninginstellings"
"Soek"
"Bestuur soekinstellings en geskiedenis"
"Wys"
"Outodraai skerm"
"Wissel oriëntasie outomaties wanneer tablet gedraai word"
"Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai"
"Wissel oriëntasie outomaties wanneer tablet gedraai word"
"Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai"
"Verstel die helderheid van die skerm"
"Slaap"
"Na %1$s se onaktiwiteit"
"Outomatiese helderheid"
"Lettergrootte"
"Vereis PIN om tablet te gebruik"
"Vereis PIN om tablet te gebruik"
"Vereis PIN om tablet te gebruik"
"Vereis PIN om tablet te gebruik"
"Verander SIM-PIN"
"SIM PIN"
"Sluit SIM-kaart"
"Ontsluit SIM-kaart"
"Ou SIM PIN"
"Nuwe SIM PIN"
"SIM PIN"
"PIN\'e stem nie ooreen nie!"
"Kan nie PIN verander nie."\n"Moontlik verkeerde PIN."
"Kan nie SIM-kaart se sluitstatus verander nie."\n"Moontlik \'n verkeerde PIN."
"Tabletstatus"
"Tabletstatus"
"Stelselopdaterings"
"Android-weergawe"
"Status"
"Status van die battery, netwerk en ander inligting"
"Foonnommer, sein ens."
"Berging"
"Bergingsinstellings"
"Ontheg USB-berging, sien beskikbare berging"
"Ontheg USB-berging, sien beskikbare berging"
"My foonnommer"
"My foonnommer"
"MIN"
"PRL-weergawe"
"MEID"
"Mobielenetwerk-tipe"
"Mobielenetwerk-status"
"Interne berging"
"USB-berging"
"USB-berging"
"Bereken tans…"
"Ontheg gedeelde berging"
"Ontheg SD-kaart"
"Ontheg die interne USB-berging"
"Ontheg die SD-kaart sodat jy dit veilig kan verwyder"
"Sit USB-berging in vir hegting"
"Steek \'n SD-kaart in vir hegting"
"Heg USB-berging"
"Heg SD-kaart"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee alle data op die interne USB-berging uit, soos musiek en foto\'s"
"Vee alle data op die SD-kaart uit, soos musiek en foto\'s"
"Ontheg USB-berging"
"Ontheg SD-kaart"
"As jy die USB-berging ontheg het, sal sommige programme wat jy gebruik stop en onbeskikbaar wees totdat jy die USB-berging weer heg."
"As jy die SD-kaart ontheg, sal sekere programme wat jy gebruik, stop en dalk nie beskikbaar wees nie tot jy die SD-kaart weer heg."
"Kon nie USB-berging demonteer nie"
"Kon nie SD-kaart demonteer nie"
"Kan nie USB-berging ontheg nie. Probeer later weer."
"Kan nie SD-kaart ontheg nie. Probeer later weer."
"USB-berging sal ontheg word."
"SD-kaart sal ontheg word."
"Onthegting"
"Onthegting besig"
"USB-rekenaaraansluiting"
"USB-rekenaaraansluiting"
"Koppel as"
"Media-toestel (MTP)"
"Laat jou medialêers op Windows oordra, of met Android File Transfer op Mac (sien www.android.com/filetransfer)"
"Camera (PTP)"
"Laat jou foto\'s met kamerasagteware deel, en enige lêers oordra op rekenaars wat nie MTP ondersteun nie"
"Installeer lêeroordrag-hulpmiddels"
"Stawingstipe"
"Geen"
"PAP"
"CHAP"
"PAP of CHAP"
"Laai verstek APN-instellings terug"
"Stel terug na verstek"
"Terugstel van APN- verstek instellings voltooi"
"Vee alle data op tablet uit"
"Vee alle data op tablet uit"
"Dit sal alle data van jou tablet se ""interne geheue"" uitvee, insluitend:"\n\n"jou Google-rekening"\n"stelsel- en programdata en -instellings"\n"afgelaaide programme"
"Dit sal alle data van jou tablet se ""interne geheue"" uitvee, insluitend:"\n\n"jou Google-rekening"\n"stelsel- en programdata en -instellings"\n"afgelaaide programme"
\n\n"Jy is tans aangemeld by die volgende rekeninge:"\n
\n\n"Om ook musiek, prente en ander gebruikerdata uit te vee, moet die ""USB-berging"" uitgevee word."
\n\n"Om ook musiek, prente en ander gebruikerdata uit te vee, moet die ""SD-kaart"" uitgevee word."
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee alle data op die interne USB-berging uit, soos musiek of foto\'s."
"Vee al die data op die SD-kaart uit, soos musiek of foto\'s."
"Stel tablet terug"
"Stel tablet terug"
"Vee al jou persoonlike inligting en enige afgelaaide programme uit? Dit is onmoontlik om hierdie handeling ongedaan te maak!"
"Teken jou ontsluitpatroon"
"Jy moet jou ontsluitpatroon teken om jou foon se fabrieksterugstelling te bevestig."
"Bevestig terugstel"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee alle data in USB-berging uit"
"Vee alle data op die SD-kaart uit"
"Hierdie handeling sal die USB-berging uitvee. Jy sal ""alle"" data wat hier gestoor word, verloor!"
"Hierdie handeling sal die SD-kaart uitvee. Jy sal ""alle "" data op die kaart verloor!"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee USB-berging uit, wat alle lêers wat daar gestoor word, sal uitvee? Handeling kan nie omgekeer word nie!"
"Vee SD-kaart uit, wat alle lêers wat daar gestoor word, sal uitvee? Handeling kan nie omgekeer word nie!"
"Vee alles uit"
"Teken jou ontsluitpatroon"
"Jy moet jou ontsluitpatroon teken om te bevestig dat jy die USB-berging wil uitvee."
"Jy moet jou ontsluitpatroon teken om te bevestig dat jy die SD-kaart wil uitvee."
"USB-verbinding"
"Losstaande Wi-Fi-warmkol"
"Bluetooth-verbinding"
"Verbinding"
"Verbinding en losstaande Wi-Fi-warmkol"
"USB"
"USB-verbinding"
"USB gekoppel, merk om te verbind"
"Verbind"
"Kan nie verbind wanneer USB-geheue gebruik word nie"
"USB nie gekoppel nie"
"USB-verbindingsfout"
"Bluetooth-verbinding"
"Bluetooth-verbinding aan, maar nie gekoppel nie"
"Bluetooth-verbinding aan, maar nie gekoppel nie"
"Bluetooth-verbinding af"
"Bluetooth-verbinding af"
"Bluetooth-verbindingsfout"
"Kan nie aan meer as %1$d toestelle verbind nie"
"%1$s sal ontverbind word."
"Hulp"
"My ligging"
"Google-liggingsdiens"
"Laat porgramme Wi-Fi en mobielnetwerke gebruik om jou benaderde ligging te bepaal"
"GPS-satelliete"
"Laat programme GPS gebruik om jou ligging presies vas te stel"
"Gebruik bygestane GPS"
"Gebruik bediener om GPS by te staan (ontmerk om netwerkgebruik te verminder)"
"Gebruik bediener om GPS by te staan (ontmerk om GPS-werkverrigting te verbeter)"
"Ligging & Google-soektog"
"Laat Google jou ligging gebruik om soekresultate en ander dienste te verbeter"
"Meer oor tablet"
"Meer oor tablet"
"Sien regsinligting, status, sagteware-weergawe"
"Stelseltutoriaal"
"Leer hoe om jou tablet te gebruik"
"Leer hoe om jou foon te gebruik"
"Veiligheidsinligting"
"Veiligheidsinligting"
"Jy het nie \'n dataverbinding nie. Om die inligting nou te sien, gaan na %s op enige rekenaar wat aan die internet gekoppel is."
"Laai tans…"
"Kies jou wagwoord"
"Kies jou patroon"
"Kies jou PIN"
"Bevestig jou wagwoord"
"Bevestig jou patroon"
"Bevestig jou PIN"
"Wagwoorde stem nie ooreen nie"
"PIN\'e stem nie ooreen nie"
"Ontsluit keuse"
"Wagwoord is gestel"
"PIN is gestel"
"Patroon is ingestel"
"Skermsekuriteit"
"Verander ontsluit-PIN"
"Bevestig gestoorde patroon"
"Teken \'n ontsluitpatroon"
"Maak patroon sigbaar"
"Vibreer by aanraking"
"Hoe om \'n ontsluitpatroon te teken"
"Beveilig jou tablet"
"Beveilig jou tablet"
"Beskerm jou tablet teen ongemagtigde gebruik deur \'n persoonlike skermontsluitpatroon te skep. Gebruik jou vinger om die kolletjies in enige volgorde te verbind op die volgende skerm. Jy moet ten minste vier kolletjies verbind. "\n\n"Reg om te begin? Raak “Volgende”."
"Beskerm jou tablet teen ongemagtigde gebruik deur \'n persoonlike skermontsluitpatroon te skep. Gebruik jou vinger om die kolletjies in enige volgorde te verbind op die volgende skerm. Jy moet ten minste vier kolletjies verbind. "\n\n"Reg om te begin? Raak “Volgende”."
"Bestuur en verwyder geïnstalleerde programme"
"Laat installering van nie-Market-programme toe"
"Jou tablet en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur programme uit onbekende bronne. Jy stem saam dat jy alleen verantwoordelik sal wees vir enige skade aan jou tablet of verlies van data wat uit die gebruik van dié programme kan voortspruit."
"Jou foon en persoonlike data is kwesbaarder vir aanvalle deur programme uit onbekende bronne. Jy stem saam dat jy alleen verantwoordelik sal wees vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit die gebruik van dié programme kan voortspruit."
"Kasgeheue"
"Maak kas skoon"
"Kasgeheue"
"Kontroles"
"Dwing stop"
"Deaktiveer"
"Aktiveer"
"Deïnstalleer opdaterings"
"Rangskik volgens naam"
"Rangskik volgens grootte"
"Wys lopende dienste"
"Wys gekaste prosesse"
"Filter"
"Kies filteropsies"
"Alle"
"Afgelaai"
"Loop tans"
"USB-berging"
"Op SD-kaart"
"Gedeaktiveer"
"Geen programme nie."
"Interne berging"
"USB-berging"
"SD-kaartberging"
"Alle data van hierdie program sal permanent uitgevee word. Dit sluit alle lêers, instellings, rekeninge, databasisse ensovoorts in."
"Die program is nie in die lys geïnstalleerde programme gevind nie."
"Deïnstalleer opdaterings"
"Wil jy alle opdaterings vir hierdie Android-stelselprogram deïnstalleer?"
"Vee data uit"
"Kon nie data vir program uitvee nie."
"Hierdie program kan die volgende op jou tablet lees:"
"Hierdie program kan by die volgende op jou foon ingaan:"
"Bereken tans..."
"Kan nie pakkiegrootte bereken nie"
"Jy het nie enige derdeparty-programme geïnstalleer nie."
"weergawe %1$s"
"Skuif"
"Skuif na tablet"
"Skuif na foon"
"Skuif na USB-berging"
"Skuif na SD-kaart"
"Skuif"
"Daar is nie genoeg geheue oor nie."
"Die program bestaan nie."
"Die program is beskerm teen kopiëring."
"Die gespesifiseerde installering-ligging is ongeldig."
"Stelselopdaterings kan nie op eksterne media geïnstalleer word nie."
"Dwing stop"
"Om \'n program te dwing om te stop, kan dit vreemd laat optree. Is jy seker?"
"Skuif program"
"Kon nie program beweeg nie. %1$s"
"Voorkeur-installeerligging"
"Verander die voorkeur-installeerligging vir nuwe programme."
"Geheuegebruik"
"Sien berging wat deur programme gebruik word"
"Lopende dienste"
"Sien en beheer dienste wat tans loop"
"Begin weer"
"Gekaste agtergrondprosesse"
"Niks loop nie."
"Deur program begin."
"%1$s gratis"
"%1$s gebruik"
"RAM"
"%1$d proses en %2$d diens"
"%1$d proses en %2$d dienste"
"%1$d prosesse en %2$d diens"
"%1$d prosesse en %2$d dienste"
"Program wat loop"
"Onaktief"
"Dienste"
"Prosesse"
"Stop"
"Instellings"
"Hierdie diens is deur sy program begin. As dit gestop word, kan die program misluk."
"Hierdie program kan nie veilig gestop word nie. Deur dit te doen, kan van jou huidige werk verlore gaan."
"Hierdie is \'n ou programproses wat gehou word vir spoedverbetering as dit dalk weer nodig word. Daar is gewoonlik geen rede om dit te stop nie."
"%1$s: tans in gebruik. Raak Instellings om dit te beheer."
"Hoofproses wat tans gebruik word."
"Diens %1$s word tans gebruik."
"Veskaffer %1$s word tans gebruik."
"Stop stelseldiens?"
"Is jy seker jy wil hierdie stelseldiens stop? As jy dit doen, sal sommige kenmerke van jou tablet dalk nie behoorlik werk nie totdat jy dit eers aan en af skakel."
"Is jy seker jy wil hierdie stelseldiens stop? Indien wel, kan sommige kenmerke van jou foon dalk nie meer reg werk nie, totdat jy die foon af- en weer aanskakel."
"Taal en invoer"
"Taal en invoer"
"Taalinstellings"
"Sleutelbordinstellings"
"Kies locale"
"Outohoofletters"
"Fisiese sleutelbordinstellings"
"Maak wagwoorde sigbaar"
"Die invoermetode kan dalk alle teks wat jy invoer, versamel, insluitende persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die program %1$s. Wil jy dié invoermetode gebruik?"
"Gebruikerwoordeboek"
"Voeg by"
"Voeg by woordeboek"
"Redigeer woord"
"Redigeer"
"Vee uit"
"Jy het geen woorde in die gebruikerswoordeboek nie. Jy kan \'n woord deur die kieslys byvoeg."
"Jy het geen woorde in die gebruikerswoordeboek nie. Jy kan \'n woord deur die kieslys byvoeg."
"Tabletinligting"
"Tabletinligting"
"Teksinvoer"
"Invoermetode"
"Huidige invoermetode"
"Kieser vir invoermetode"
"Outomaties"
"Wys altyd"
"Versteek altyd"
"Stel invoermetodes op"
"Instellings"
"Verstellings"
"Aktiewe invoermetodes"
"Gebruik stelseltaal"
"%1$s instellings"
"Kies aktiewe invoermetodes"
"Skermsleutelbord-instellings"
"Ingeboude sleutelbord"
"Instellings van ingeboude, fisiese sleutelbord"
"Stel opsies vir programontwikkeling"
"Laat skynliggings toe"
"Laat skynliggings toe"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"USB-ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Dit kan gebruik word om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewings, en om loglêerdata te lees."
"Kies apparaat"
"Kies legstuk"
"%1$dd %2$dh %3$dm %4$ds"
"%1$dh %2$dm %3$ds"
"%1$dm %2$ds"
"%1$ds"
"Gebruikstatistieke"
"Gebruikstatistieke"
"Rangskik volgens:"
"Program"
"Tel"
"Gebruikstyd"
"Toeganklikheid"
"Toeganklikheidsinstellings"
"Wanneer ontdek-met-raak aangeskakel is, kan jy beskrywings wat onder jou vinger is, sien of hoor."\n\n" Hierdie kenmerk is vir siggestremde gebruikers."
"%1$s kan al die teks wat jy tik, versamel, behalwe wagwoorde. Dit sluit in persoonlike inligting soos kredietkaartnommers. Dit kan ook data oor jou kontak met die toestel versamel."
"Skakel toeganklikheid af?"
"Raak OK om gesproke beskrywings en alle ander toeganklikheidskenmerke wat jy gebruik, te stop."
"Geen toeganklikheidsprogramme nie"
"Jy het nie toeganklikheidsprogramme geïnstalleer nie. Wil jy \'n skermleser van die Android Market aflaai?"
"Wil jy hê dat programme skripte van Google installeer wat hul inhoud meer toeganklik sal maak?"
"Hierdie funksie verander die manier hoe jou toestel reageer op aanraking. Skakel aan?"
"Hierdie toeganklikheidsdiens het geen beskrywing nie."\n\n"Toeganklikheidsdienste lewer verskeie soorte terugvoer wanneer jy die toestel kontak."
"Batterygebruik"
"Wat het die battery gebruik"
"Data oor batterygebruik nie beskikbaar nie"
"Batterygebruik sedert uitgeprop"
"Batterygebruik sedert terugstelling"
"%1$s op battery"
"%1$s sedert uitgeprop"
"Laai"
"Skerm aan"
"GPS aan"
"Wi-Fi"
"Wakker"
"Sein van mobiele netwerk"
"Toestel se wakkertyd"
"Wi-Fi betyds"
"Wi-Fi betyds"
"%1$s - %2$s%%"
"Geskiedenisdetails"
"Gebruik details"
"Gebruik details"
"Verstel kraggebruik"
"Ingeslote pakkette"
"Wys"
"Wi-Fi"
"Bluetooth"
"Selgereedheid"
"Stemoproepe"
"Tablet ledig"
"Foon ledig"
"CPU-totaal"
"CPU-voorgrond"
"Hou wakker"
"GPS"
"Wi-Fi loop tans"
"Tablet"
"Foon"
"Data gestuur"
"Data ontvang"
"Oudio"
"Video"
"Tyd aan"
"Tyd sonder \'n sein"
"Dwing stop"
"Programinligting"
"Programinstellings"
"Vertooninstellings"
"Wi-Fi-instellings"
"Bluetooth-instellings"
"Battery gebruik deur stemoproepe"
"Battery word gebruik wanneer tablet ledig is"
"Battery gebruik wanneer foon ledig is"
"Battery deur selradio gebruik"
"Skakel oor na vliegtuigmodus om krag te spaar in areas met geen seldekking nie"
"Battery gebruik deur skerm en ruglig"
"Verminder die skermhelderheid en/of skermuittelling"
"Battery deur Wi-Fi gebruik"
"Skakel Wi-Fi af wanneer dit nie gebruik word nie of waar dit nie beskikbaar is nie"
"Battery deur Bluetooth gebruik"
"Skakel Bluetooth af as jy dit nie gebruik nie"
"Probeer koppel aan \'n ander bluetooth-toestel"
"Battery deur program gebruik"
"Stop of deïnstalleer die program"
"Beheer GPS handmatig om te keer dat program dit gebruik"
"Die program kan dalk instellings bied om batterygebruik te verminder"
"%1$s sedert uitgeprop is"
"Sedert laas uitgeprop vir %1$s"
"Gebruikstotale"
"Herlaai"
"Android-bedryfstelsel"
"Mediabediener"
"Steminvoering en -uitvoering"
"Steminvoering- en -uitvoeringsinstellings"
"Stemsoektog"
"Android-sleutelbord"
"Steminvoering"
"Stemuitvoering"
"Stemherkenner"
"Stemherkenning-instellings"
"Instellings vir \'%s\'"
"Teks-na-spraak-instellings"
"Teks-na-spraak-instellings"
"Gebruik altyd my instellings"
"Verstek instellings hier onder oorheers programinstellings"
"Verstek instellings"
"Verstek enjin"
"Stel die spraaksintese-enjin wat vir gesproke teks gebruik word"
"Spraaktempo"
"Spoed waarteen die teks gepraat word"
"Toonhoogte"
"Affekteer die klank van die gesproke teks"
"Taal"
"Stel die taalspesifieke stem vir gesproke teks"
"Luister na \'n voorbeeld"
"Speel \'n kort demonstrasie van spraaksintese"
"Installeer stemdata"
"Installeer die stemdata vereis vir spraaksintese"
"Stemme vereis vir spraaksintese is reeds behoorlik geïnstalleer"
"Jou instellings het verander. Hierdie is \'n voorbeeld van hoe dit klink."
"Die enjin wat jy gekies het, kan nie loop nie"
"Stel op"
"Kies \'n ander enjin"
"Hierdie spraaksintese-enjin kan dalk al die teks versamel wat uitgespreek sal word, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die %s enjin. Aktiveer die gebruik van hierdie spraaksintese-enjin?"
"Enjins"
"%s instellings"
"%s is geaktiveer"
"%s is gedeaktiveer"
"Taal en stemme"
"Geïnstalleer"
"Nie geïnstalleer nie"
"Vroulik"
"Manlik"
"Spraaksintese-enjin geïnstalleer"
"Aktiveer nuwe enjin voor gebruik"
"Kragbeheer"
"Opdateer Wi-Fi-instelling"
"Werk Bluetooth-instelling by"
"VPN-instellings"
"Vee berging uit"
"Vee eiebewysberging van alle inhoud uit en stel die wagwoord terug"
"Voer wagwoord in"
"Voer die eiebewysberging-wagwoord in."
"Huidige wagwoord:"
"Is jy seker jy wil alle eiebewyse uitvee en die eiebewysberging-wagwoord teruglaai?"
"Die wagwoord moet ten minste 8 karakters bevat."
"Voer asseblief die korrekte wagwoord in."
"Voer asseblief die korrekte wagwoord in. Jy het nog een kans om die korrekte wagwoord in te voer voordat die eiebewysberging uitgevee word."
"Die eiebewysberging is uitgevee."
"Eiebewysberging is geaktiveer."
"Noodtoon"
"Stel gedrag wanneer \'n noodoproep gemaak word"
"Privaatheid"
"Privaatheidsinstellings"
"Rugsteun en teruglaai"
"Persoonlike data"
"Rugsteun my data"
"Rugsteun programdata, Wi-Fi-wagwoorde en ander instellings na Google-bedieners"
"Rugsteunrekening"
"Geen rekening stoor tans gerugsteunde data nie"
"Outomatiese teruglaai"
"As ek weer \'n program installeer, laai gerugsteunde instellings of ander data terug"
"Werkskerm se rugsteunwagwoord"
"Werkskerm se volle rugsteune is tans onbeskermd."
"Kies om die wagwoord vir volle rugsteune te verander of te verwyder"
"Rugsteun"
"Is jy seker jy wil ophou om jou Wi-Fi-wagwoorde, boekmerke en ander instellings en programdata te rugsteun en alle kopieë op Google-bedieners uitvee?"
"Toesteladministrasie-instellings"
"Toesteladministrateur"
"Deaktiveer"
"Toesteladministrateurs"
"Geen toesteladministrateurs beskikbaar nie"
"Aktiveer toesteladministrateur?"
"Aktiveer"
"Toesteladministrateur"
"As die administrateur geaktiveer word, sal die program %1$s die volgende bewerkings kan doen:"
"Die administrateur is aktief en laat die program %1$s toe om die volgende bewerkings uit te voer:"
"Titelloos"
"Algemeen"
"Luitoon & kennisgewings"
"Kennisgewings"
"Stelsel"
"Wi-Fi-opstelling"
"Nie gekoppel nie"
"Voeg netwerk by"
"Herlaai lys"
"Slaan oor"
"Volgende"
"Terug"
"Netwerkdetails"
"Koppel"
"Vergeet"
"Stoor"
"Kanselleer"
"Skandeer tans netwerke..."
"Raak \'n netwerk om daaraan te koppel"
"Koppel aan bestaande netwerk"
"Koppel aan onbeveiligde netwerk"
"Voer netwerkopstelling in"
"Koppel aan nuwe netwerk"
"Koppel tans..."
"Gaan voort na die volgende stap"
"EAP nie ondersteun nie"
"Sinkroniseer instellings"
"Voeg rekening by"
"Algemene sinkroniseerinstellings"
"Agtergronddata"
"Programme kan te enige tyd data sinkroniseer, stuur en ontvang"
"Aandag"
"As jy die agtergronddata deaktiveer, verleng dit die batterylewe en verlaag dit datagebruik. Sekere programme kan dalk steeds die agtergronddataverbinding gebruik."
"Programme sinkroniseer data outomaties"
"Bestuur rekeninge"
"Sinkronisering is AAN"
"Sinkronisering is AF"
"Sinkroniseerfout"
"Rugsteun instellings"
"Rugsteun my instellings"
"Raak om nou te sinkroniseer
%1$s"
"Welkom by Google-sinkronisering!"" "\n"\'n Google-benadering tot datasinkronisering om toegang tot jou kontakte, afsprake en meer toe te laat van waar ook al jy is."
"Programsinkronisering-instellings"
"Data en sinkronisering"
"Verander wagwoord"
"Rekeninginstellings"
"Verwyder rekening"
"Voeg \'n rekening by"
"Maak klaar"
"Verwyder rekening"
"Wil jy regtig hierdie rekening verwyder? As jy dit verwyder, sal dit ook al sy boodskappe, kontakte en ander data van die tablet uitvee. "\n"Gaan voort?"
"Wil jy regtig hierdie rekening verwyder? As jy dit verwyder, sal dit ook al sy boodskappe, kontakte en ander data van die foon uitvee. "\n"Gaan voort?"
"Hierdie rekening word deur sekere programme vereis. Jy kan dit net verwyder deur die tablet terug te stel na sy verstek instellings (wat al jou persoonlike data sal uitvee). Jy kan dit doen in die Instellings-program, onder Privaatheid."
"Hierdie rekening word deur sekere programme vereis. Jy kan dit net verwyder deur die foon na sy verstek instellings terug te stel (wat al jou persoonlike data sal uitvee). Jy kan dit doen in die Instellings-program, onder Privaatheid."
"Stootpos-intekeninge"
"Sinkroniseer %s"
"Kan nie handmatig sinkroniseer nie"
"Sinkronisering vir hierdie item is tans gedeaktiveer. Om jou voorkeur te verander, skakel agtergronddata en outomatiese sinkronisering tydelik aan."
"Voer wagwoord in om berging te dekripteer"
"Jammer, probeer weer"
"Wys alle ANRe"
"Wys Program reageer nie-dialoog vir agtergrond programme"
"Aparte 4G-gebruik"
"Geen programme het gedurende hierdie tydperk data gebruik nie."
"Voorgrond"
"Agtergrond"
"Deaktiveer Wi-Fi-data op die limiet"
"sel"
"geen"
"Deaktiveer agtergronddata op netwerke wat jy gekies het om te beperk (%1$s)."
"Beperk agtergronddata?"
"Jou %1$s dataverbinding sal gedeaktiveer word wanneer die gespesifiseerde limiet bereik word. "\n\n"Om oorskreidingskostes te vermy, oorweeg gebruik van \'n laer limiet, aangesien toestel en draer se rekeningkundige metodes kan wissel."
"Beperk agtergronddata?"
"As jy agtergronddata beperk, sal sommige programme en dienste nie werk nie op die netwerke wat jy gekies het om te beperk nie. "\n\n"Netwerke tans beperk: %1$s"
"%2$s: %1$s gebruik"
"VPN-naam"
"L2TP-geheim"
"vertoon gevorderde opsies"
"DNS-bedieners (bv. 8.8.8.8)"
"Aanstuurroetes (bv. 10.0.0.0/8)"
"VPN"
"Redigeer netwerk"
"Vee netwerk uit"
"Voer jou huidige wagwoord vir volle rugsteun hier in"
"Voer \'n nuwe wagwoord vir volledige rugsteune hier in"
"Voer weer jou wagwoord vir nuwe volle rugsteune hier in"
"Stel rugsteunwagwoord op"
"Kanselleer"